IS JY 'N CLAASSEN(S)?

Indien jou nooiens- of aangetroude van Claassen(s) is, moet jy hier lees!

 

Die FAK se Genealogielessenaar is besig om navorsing te doen en te kyk hoeveel persone daar in Suid-Afrika woon met die van Claassen(s). 

Met jou hulp kan ons verdere navorsing doen rakende die Claassen-familie se stamboom. Uiteindelik kan dit dalk in die toekoms ook vir jou van groot hulp wees om inligting oor ander Claassen-gesinne te bekom.

Voltooi asseblief die onderstaande vorm.

Wat is jou besonderhede?
  • Facebook - White Circle
  • Pinterest - White Circle
  • Instagram - White Circle

Kopiereg © Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge