top of page

FAMILIEBOOM-PLAKKAAT

Die FAK het ’n versierde vorm laat ontwerp en gedruk. Die vorm bied ruimte waarop die gesin hul eie gesinsinligting met insluiting van grootouers kan invul of laat invul. Die vorm word vergesel van ’n GESINSBLAD met instruksies wat as basis kan dien vir voltooiing van sodanige familieboom.

Bestel jou eie familieboom-plakkaat (Grootte A3) deur die onderstaande vorm te voltooi.

Bestel jou eie plakkaat

Dankie! Ons skakel jou binnekort.

Familieboom

bottom of page