top of page

IS JY 'N NEL/NELL?

Indien jou nooiens- of aangetroude van Nel/Nell is, moet jy hier lees!

 

Die FAK-Genealogielessenaar maak graag kontak met persone wat gebore of getroud NEL/NELL is. 

Raak betrokke om jou persoonlike erfenis te bewaar deur o.a. seker te maak dat jou eie familiedata opgeteken word en nie verlore gaan nie. Dra ook sodoende by tot die bewaring van Afrikanerkultuurerfenis in die algemeen.

 

Jou deelname en betrokkenheid kan help dat soveel as moontlik familielede se familiedata so korrek en volledig as moontlik aangeteken en vir nageslagte bewaar word.

 

Jy kan die FAK ondersteun deur die onderstaande vorm te voltooi. 

Wat is jou besonderhede?

Baie dankie vir jou moeite!

bottom of page