IS JY 'N VAN DER MERWE?

Indien jou nooiens- of aangetroude van Van der Merwe is, moet jy hier lees!

 

Die FAK se Genealogielessenaar is besig om navorsing te doen deur te kyk hoeveel persone daar in Suid-Afrika woon met die van Van der Merwe. 

Met jou hulp kan ons verdere navorsing doen rakende die Van der Merwe-familie se stamboom. Uiteindelik kan dit dalk in die toekoms ook vir jou van groot hulp wees om inligting oor ander Van der Merwe-gesinne te bekom.

Jy kan ons ondersteun deur die onderstaande vorm te voltooi.

Wat is jou besonderhede?
  • Facebook - White Circle
  • Pinterest - White Circle
  • Instagram - White Circle

Kopiereg © Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge