top of page

IS JY 'n Venter

Indien jou nooiens- of aangetroude van Venter is, moet jy hier lees!

 

Indien jy ’n nasaat van die stamouers Heinrich/Hendrik VENTER (1663-1713) & Anna VILJOEN (1678-1713) is of as jy daaroor wonder, moet jy hier lees!

 

Die FAK-Genealogielessenaar maak graag kontak met persone wat gebore of getroud VENTER OF ’n nasaat van ’n VENTER-voorouer is. 

Die VENTER-familieregister is al omvattend nagevors en deur verskeie navorsers gepubliseer, maar het jy al betrokke geraak om jou persoonlike erfenis na te spoor, aan te teken en jul eie familiegeskiedenis te bewaar?

Skakel met die FAK-Genealogielessenaar om jou met die projek by te staan en ook om seker te maak dat jul persoonlike erfenis nie verlore raak nie.

Word ’n FAK-vriend en dra ook sodoende by tot die bewaring van Afrikanerkultuurerfenis in die algemeen.

 

Jou deelname en betrokkenheid kan help dat soveel as moontlik familielede se familiedata so korrek en volledig as moontlik aangeteken en vir nageslagte bewaar word.

 

Jy kan die FAK ondersteun deur die onderstaande vorm te voltooi. 

Wat is jou besonderhede?

Baie dankie vir jou moeite!

bottom of page